9Z0A0440.JPG

Bybelvasvrae

Ons bied die geleentheid vir die leerders om deur ‘n liefde vir die Bybel tot kennis te kom en hanteringsvermoë van die Bybel te ontwikkel. Ons neem jaarliks aan die Nasionale Bybelvasvrakompetisie, aangebied deur die Rapportryerbeweging, deel. Die kompetisie vind oor drie rondtes plaas.
Ons neem ook aan die Super 12-Bybelvasvrakompetisie deel.