Finansies
Skoolgelde soos hieronder aangedui is vir 2021.
-
‘n Registrasiefooi van R800 is vooruit betaalbaar met inskrywing en dit vorm nie deel van die skoolfonds nie. Hierdie fondse sluit ‘n Menlo Graad 0 T-hemp, ‘n sak wat sal dien as skooltas, 'n pet en kunsbenodighede in. (Fooi is nie terugbetaalbaar nie.)
-
Skoolfonds per kleuter:
-
Per jaar: R 29 920
-
Betaalbaar oor 11 maande: R2 720/ maand
-