Finansies
Skoolgelde soos hieronder aangedui is vir 2021.
‘n Registrasiefooi van R800 moet u kleuter se aansoekvorm vergesel. Hierdie fondse sluit ‘n
-
Parkieland T-hemp,
-
‘n rugsak
-
kunsbenodigdhede in.
Die skoolfooie vir 2021:
-
R2,720/maand: halfdagkleuters
-
R4,200/maand: voldagkleuters
-
Betaaldatums:
-
Fooie is streng vooruitbetaalbaar.
-
Voor die 7e van elke maand.
-
Kontantlose skoolomgewing