Gespesialiseerde aktiwiteite

U kleuter kan uit die volgende addisionele gespesialiseerde aktiwiteite kies:

  1. Voor skool van 7:00 – 8:00          

  2. Buite-speeltyd van 11:00 – 12:00  

  3. Na skool van 13:00 – 14:00

 

 

  • MC Tennis,

  • Experi-maats,

  •  Tegnologie, ,

  • Judo,

  • Miki-maths,

  • A+ students,

  • Dansmuis,

  •  Krieket,

  • Playball,

  • RSD (Rugby skills development),

  • NSD (Netball skills development)

  • Pottebakkery.

  • Mini netbal

  • Bulletjie rugby