Grondslagfase Rekenaars

  • Basiese rekenaarvaardighede word ontwikkel deur: Legkaart bou, inkleur, patrone, tel, wiskundige bewerkings en volgorde van gebeure.

  • Basiese tikvaardighede en muisvaardighede.

  • Verken funksies van die “Word”-program.