2017 Interprovincial School Golf individ

Gholf

Laerskool Menlopark se

gholfspanne neem deel aan:

  Vriendskaplike gholfdae, Liga-byeenkomste  en die Super 12-kompetisie. Daar word in die 3de kwartaal proewe gehou. Die ligawedstryde vind gedurende die 4de kwartaal plaas. Twee spanne verteenwoordig die skool wat uit 4 deelnemers bestaan met een reserwe vir die B-span. Elke kind moet poog om lidmaatskap te bekom by ‘n gholfklub, sodat ‘n amptelike voorgee aan die leerling gegee kan word.