IMG_0657.JPG

kunste akademie

Musiek

Ons bied praktiese en teoretiese musiekonderrig in die volgende instrumente:

  • Addisionele Teorie

  • Blokfluit

  • Dwarsfluit

  • Kitaar

  • Klavier

  • Klawerbord

  • Sang

  • Tromme

  • Viool

Koste: Individueel – R1600 per kwartaal. Leerders neem deel aan Eisteddfod kompetisies en ook Unisa, Royal Schools en Trinity eksamens. Informele assessering vind plaas aan die einde van die tweede kwartaal en formele assessering tydens die vierde kwartaal. Tydens ons jaarlikse prysuitdeling kry leerders erkenning vir hul harde werk.  Hul moet egter die hele jaar betrokke wees om erkenning te ontvang. Indien u belangstel om u kind by die 

 

Vir enige navrae kontak Marna Dedekind by 083 230 9373.

Drama

 Klasse word elke weeksdag aangebied om 13:30 – 14:00 vir die juniors en vanaf 14:00 vir die groter kinders. Kinders kies 1 klas per week. Indien die klas bots met sportafrigting, skuif die drama vir die betrokke kwartaal tydelik na ‘n ander tydgleuf.

Skakel Me. Marié Erdmann: 012 348 0803 of 076 090 5531

Kuns

Kuns-Flyer.jpg