Bokkiedrag

NAVRAE

Me Sandra de la Rouviere 012 460 7201

BOKKIEDRAG – TYE 

Meld asb. by die kantoor aan vir Covid-doeleindes.

Maandae        07:00 – 09:00 & 12:00 – 14:30

Dinsdae          07:00 – 09:00

Woensdae      07:00 – 09:00 & 12:00 – 14:30

Donderdae     07:00 – 09:00

Vrydae           07:00 – 09:00

KLEREBANK

Die skool beskik oor ‘n klerebank waar ouers, indien hul dit sou verkies, skooldrag wat hul kinders ontgroei het, kan omruil vir ander kledingstukke. Goeie tweedehandse skooldrag kan ook hier gekoop word. Ouers is welkom om bruikbare skool- of sportdrag te skenk.