bENODIGHEDE
U kleuter het die volgende nodig:
-
‘n Kosblik wat maklik deur u kleuter oop en toe gemaak kan word.
-
‘n Toedruk-botteltjie met water of sap.
-
LET WEL: Geen tasse – rugsakkies word verskaf.
-
‘n Ekstra stel klere vir al die vier- en vyfjariges.
-
2 Ekstra stelle klere vir die 2–3 jariges.
-
Die 2–3 jariges moet asseblief 5 doeke per dag of onderbroekies tydens potty training per dag stuur, eie boudjiesalf, plastieksakkies vir doeke en wet-wipes, gemerk asseblief