Ondersteuning dienste
Die leerling-ondersteuningspan is toegewyd aan die ondersteuning van leerlinge wat hindernisse in leer en ontwikkeling ervaar. Die funksie van hierdie span is om leerders akademies, perseptueel, sosiaal en emosioneel te ondersteun sodat hulle tot hulle volle potensiaal kan ontwikkel en presteer. Die skool bied die volgende professionele terapeutiese dienste waarvan die kostes van mediese fondse verhaalbaar is.
Arbeidsterapie
Dalene Joubert 082 920 4142
Maréza Muller 084 674 7312
Coralié Vermaak 082 411 0166
Spraak- en taalterapie
Almarié Jacobs 082 468 5611