Ruitersport a.jpg

Ruitersport

Ruiters wat aan SANESA deelneem word as lede van die skolespan erken. ‘n Ruiter van die jaar word aangewys en ontvang ‘n wisseltrofee en ‘n klein trofee.