Toelating
-
Kleuters word eers toegelaat vanaf die jaar wat hulle 3 word.
-
Die volgende dokumente saam met die Inskrywingsvorm is nodig vir toelating:
-
Kopieë van beide biologiese ouers se identiteitsdokumente.
-
Bewys van residensiële adres (Bv. Munisipale rekening).
-
Afskrif van leerder se onverkorte (“unabridged”) Geboortesertifikaat.
-
Afskrif van kleuter se Immuniseringsertifikaat.
-