Voortrekkers


Die Kruithoring Kommando is deel van Laerskool Menlopark sedert 1953.
Ons is ‘n dinamiese kultuurbeweging vir die jeug, gerig deur ‘n Bybels-Christelike lewens- en wêreldbeskouing tot ‘n lewenswyse van eer aan God en diens aan volk, land en medemens.
Ons fokus op die aanleer van vaardighede soos:
-
Veldkook,
-
Spoorkennis,
-
Ruimtewaarneming,
-
Boeresport,
-
Roeikuns,
-
Weerkennis,
-
Medemens,
-
Gedenkwaardighede,
-
Persoonlike Versorging, ensovoorts
Die Voortrekkers beleef hope pret en avontuur op ons kampe!
Vir meer inligting besoek asseblief die kommando se Facebookblad